Tuesday, March 22, 2011

Weekend and a Wednesday Tour I

Pics van die Vrystaat been van die 'Weekend and a Wednesday' toer saam met Gil Hockman. Vang ons nog die Woensdag (23 Maart) by Memphis Rock in Potch. Kliek hier vir meer inligting.


Henry warm op by die coolste venue in Bloem, die Aasvoelklub.

Die Aasvoelklub. Gaan luister na 'n cool band en drink 'n bier daar as jy in Bloem is.

Dylan by die Aasvoelklub voor die show. Nog in sy strand klere.

Henry sing 'n gospel song

die see op stage.

Cool atmosfeer by die Aasvoelklub

Gil op stage.

Gil sing 'n Bob Dylan song.

Gil sound check by Rockbottombar in Clarens.

Dylan dag droom.

Rockbottombar in Clarens. Baie cool mense en hulle speel nog lekker tunes ook. Gaan soontoe.

Die Vrystaat is plat.

Dylan op kitaar.

Stop Go.

Galaxy museum in Tweeling. Dit was toe. Laat weet asb wat daar binne is, as jy al daar was.

Tweeling.

Gil met baie Tequila. Thanks Frank en Steven!

die show. Fotos: Alet Pretorius

No comments:

Post a Comment